DiscoverNet nog enetjieNet nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54
Net nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54

Net nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54

Update: 2025-10-07
Share

Description

Vandeesweek laat die politieke sirkus op die dorp ons met geen rus nie. Eerste is Julius Malema wat uiteindelik in ʼn hof skuldig bevind is aan iéts! Hy gaan nie sommer binnekort die binnekant van ʼn tronk sien nie, maar gaan wel moet hoes om sy skuldboete te betaal. Die hof het besluit sy sangloopbaan mag dalk “Kill the Boer” insluit, maar nie “Parapapa” van Snotkop met die byklanke van ʼn AK47 nie.
Comments 
In Channel
loading
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Net nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54

Net nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54

Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom